| |
Reviews for Scorpio Guest House |
|
Reviews and Comments about Scorpio Guest House, Vredenburg |
| |
| |
| Average guest rating: |
|
| Number of reviews: 4 |
| |
|
| |
|
Review by: Izak Burger, South-Africa (January 2012) |
| |
| Thank you for a home away from home. Rooms immaculate, service excellent, food divine! Will recommend it and will return!! |
| |
|
| |
|
Review by: Haley Van Rooyen, South-Africa (December 2011) |
| |
| Baie dankie, dit was absoluut puik. Daar was nie een ding waaroor ons kan kla nie. Pragtige plek en almal is baie gaaf en vriendelik. Sal julle definitief aanbeveel. |
| |
|
| |
|
Review by: Helen Fourie, South-Africa (December 2011) |
| |
| Baie dankie, dit was die beste ooit. Die mens wat hier werk, is hulle gewig in goud werd. Fantastiese plek met die beste fasiliteite. Ek sal dit hoog aanbeveel. |
| |
|
| |
|
Review by: Alvester Chadow, South-Africa (December 2011) |
| |
| 5 ster nie 4 ster! Dienste van puik gehalte. Baie vriendelik en opreg. Slaap soos 'n baba! Netheid uitstekend. Baie mooi plek om sitl te kan word met jou meester. Baie seënwense vir julle en mag God jul ryklik seën met krag en gesondheid. |
|
| |