| |
|
| |
|
Review by: Andrew Mcpherson, South Africa (October 2011) |
| |
| Nadat ons baie later as watt ons beplan het by jul opgedaag het, was die Eienaar die gasvryheid en vriendelikheid vanself, dit amper 12 uur in die nag! Fantasties. Die kamers, ontbyt en personeel was van die beste wat ek en my vrou in 'n laaaaang tyd beleef het. Sal defnitief weer hier kom bly. Ons waardeer. Vriendelike groete, Andrew en Patty |